Kommunikasie met die ouers is vir ons baie belangrik.
Webblad: www.schooniehs.co.zaFacebook: Hoërskool SchoonspruitSchool Communicator: www.school-communicator.com\download.php
Download die d6 School-communitor. Kies skool, Hoërskool Schoonspruit, en volg dan die instruksies.
BERADERTienerwees het sy eie uitdagings. Die berader is beskikbaar op aanvraag wanneer daar krisisse is.
BEKRONINGSFUNKSIESAkademie (aan die begin van die jaar)SportKultuur