Skip to content
2027 INSKRYWINGS IS OOP!!! KLIK HIER
  • Tuis
  • Skool
    • Hoof
    • Adjunkhoofde
    • Departementshoofde
    • Graadhoofde
    • Personeel
    • Leer die Schoonie personeel ken
    • Leiers
      • Hoofseun en -Dogter
      • Interne Raad
      • Eksterne Raad
      • Akademiese Raad
      • Sport Raad
      • Kultuurraad
      • GR12 VLR
      • VLR Verkiesing
    • Beheerliggaam
  • Kontak Ons
  • Aansoeke
    • Aansoekvorm
    • Graad 8’s
    • Wat het ek nodig vir 2026?
    • Propektus
    • Bekroningsbeleid
    • Finansies
      • Finansies
      • Finansies Busvervoer
    • Skooldrag
      • Skooldrag Leerlinge
      • Verskaffers
  • Koshuis
    • Finansies Koshuis
    • Koshuis Aansoek
  • Akademie
    • Unieke Studierigtings 1.2.3
    • Gr 9 Vakkeuse
    • Top 10 Pennings
  • Sport
    • Sportinligting
    • Buite Afrigters
    • Eksterne Instansies
    • FNB
    • ACNW CHAMPIONSHIPS 2021
  • Kultuur
    • Kultuurinligting
  • Leerders
    • Matrieks
    • Jaarplan
    • Toetsrooster
    • Eksameninligting
    • Eksamen
  • Algemeen
    • Visie en Missie
    • Geskiedenis
    • Skoollied
    • Sosiaal
  • Alumni
  • Tuis
  • Skool
    • Hoof
    • Adjunkhoofde
    • Departementshoofde
    • Graadhoofde
    • Personeel
    • Leer die Schoonie personeel ken
    • Leiers
      • Hoofseun en -Dogter
      • Interne Raad
      • Eksterne Raad
      • Akademiese Raad
      • Sport Raad
      • Kultuurraad
      • GR12 VLR
      • VLR Verkiesing
    • Beheerliggaam
  • Kontak Ons
  • Aansoeke
    • Aansoekvorm
    • Graad 8’s
    • Wat het ek nodig vir 2026?
    • Propektus
    • Bekroningsbeleid
    • Finansies
      • Finansies
      • Finansies Busvervoer
    • Skooldrag
      • Skooldrag Leerlinge
      • Verskaffers
  • Koshuis
    • Finansies Koshuis
    • Koshuis Aansoek
  • Akademie
    • Unieke Studierigtings 1.2.3
    • Gr 9 Vakkeuse
    • Top 10 Pennings
  • Sport
    • Sportinligting
    • Buite Afrigters
    • Eksterne Instansies
    • FNB
    • ACNW CHAMPIONSHIPS 2021
  • Kultuur
    • Kultuurinligting
  • Leerders
    • Matrieks
    • Jaarplan
    • Toetsrooster
    • Eksameninligting
    • Eksamen
  • Algemeen
    • Visie en Missie
    • Geskiedenis
    • Skoollied
    • Sosiaal
  • Alumni

Aanlyn Aansoekvorm

A: LEERLINGBESONDERHEDE

B: OUER-/VOOGBESONDERHEDE

OUER/VOOG 1

OUER/VOOG 2

C: AKADEMIESE BESONDERHEDE

(slegs van toepassing op Gr 10-12 leerders, Gr 8-9 leerders volg nasionale verpligte pakket)

VERPLIGTE VAKKE

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Lewensoriëntering
  • Kies nog een van die volgende:
    DRIE KEUSEVAKKE:
    KEUSE 1
    KEUSE 2
    KEUSE 3
    TEGNIESE VAKKE (Gr. 10 – 12)

    D. BUITEMUURSE AKTIWITEITE

    1. Ek gee hiermee toestemming dat my seun/dogter aan die volgende buitemuurse aktiwiteite van die skool mag deelneem en uitstappies mag meemaak, wat vir die beoefening daarvan nodig is:
    2. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese- en/of hospitaalrekeninge, indien van toepassing, in geval van ‘n besering, wat nie aan die nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan word nie
    3. Ek dra my magte as ouer/voog oor aan die hoof van die skool of sy verteenwoordiger, indien mediese behandeling/chirurgiese ingrepe vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy/sy fisies in staat om aan die genoemde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy/sy in goeie gesondheid.
    6. Die volgende sport/kultuur buite skool verband aktiwiteite neem my kind tans aan deel en ek bring dit onder die skool se aandag :
    7. Ouerbetrokkenheid: Dui asseblief aan waar u graag betrokke en behulpsaam kan wees:

    E. BETALINGSBESONDERHEDE

  • Die skoolfonds beloop R1950-00 (2025) per maand. Skoolgelde is VOORUITBETAALBAAR voor die 3de dag van die maand vanaf Januarie tot November 2025. Neem kennis dat die skoolfonds bedrag kan verander na die jaarlikse begrotings vergadering.
  • Geskeide ouers let asb. daarop dat Wetgewing (Artikel 39 van die SA-Skolewet) beide biologiese ouers verantwoordelik hou vir die skoolfonds – ongeag die beslissing t.o.v. die Egskeidingsooreenkoms.
  • PERSOON VERANTWOORDELIK VIR DIE BETALING VAN SKOOLFONDS
    SKOOLGELDBETAALWYSE
    DOKUMENTASIE WAT SAAM MET DIE AANSOEK INGEDIEN MOET WORD (LET ASB DAAROP DAT ENIGE DOKUMENTASIE WAT ONTBREEK, DIE AANSOEK VERTRAAG). (MOET IN PDF FORMAAT WEES)
    Max. file size: 64 MB.
    Max. file size: 64 MB.
    Drop files here or
    Max. file size: 64 MB.
      Max. file size: 64 MB.
    • Die skoolfonds beloop R1950-00 (2025) per maand. Skoolgelde is VOORUITBETAALBAAR voor die 3de dag van die maand vanaf Januarie tot November 2025. Neem kennis dat die skoolfonds bedrag kan verander na die jaarlikse begrotings vergadering.
    • Geskeide ouers let asb. daarop dat Wetgewing (Artikel 39 van die SA-Skolewet) beide biologiese ouers verantwoordelik hou vir die skoolfonds – ongeag die beslissing t.o.v. die Egskeidingsooreenkoms
    • F. ONDERNEMING DEUR OUER/VOOG EN LEERDER

      Ons verklaar dat
      1.) die vorm volledig ingevul is en dat die besonderhede waar en korrek is, en (2.) ons ons neerlê by die gedragskode soos beskikbaar by die kantoor (hardekopie) of op die webblad (sagtekopie) en dat ek/ons as ouer/s my/ons kind(ers) sal aanspoor om dit na te kom. (3.) ek/ons die Bylae G & H noukeurig deurgelees en onderteken het.

      Copyright 2026 Hoërskool Schoonspruit | Colad Design Studio