Ek, die ondergetekende ouer/voog van bogenoemde kind, verklaar hiermee dat die inligting soos verstrek, na my beste wete korrek is en onderneem om-
Die koshuisgelde soos vasgestel STIPTELIK MAANDELIKS/KWARTAALLIKS VOORUIT te betaal
Minstens EEN (1) KWARTAAL skriftelik kennis te gee vir opskorting van koshuisverblyf
My aan die huishoudelike reël van die koshuis en skool te onderwerp
Die Senior Huisvader / moeder tree op in LOCO PARENTIS vir alle inwoners in die koshuis en word sodoende gemagtig om as sodanig op te tree as my gevolmagtigde in alle gevalle van nood en medies