Skoolfonds

Skoolfonds vir 2026 is op die 20 November 2025 vasgestel op R 2 200.00 per maand vir 11 maande en ʼn eenmalige aanvangspaaiement van R 1 200.00 betaalbaar op 1 Januarie 2026.Die skoolfonds word soos volg betaal:

Alle leerders betaal die eerste paaiement asook aanvangspaaiement, selfs al word daar vir vrystelling aansoek gedoen.
Vrystellingaansoeke moet self afgehaal word deur ouer/voog en afgehandel wees teen 28 Februarie 2026. Die voorgeskrewe vorms is by die algemene kantoor beskikbaar. Geen aansoekvorm sal verwerk word, indien daar 2025 skoolfonds uitstaande is of 2026 se eerste en aanvangspaaiement nie betaal is nie.

KOSHUIS – R 2500.00 PM ONTVANG DAN 50% KORTING OP SKOOLFONDS. ALLE KOSHUIS NAVRAE IN SHS FINANS KANTORE.

MERIETE AANSPORINGSKEMA VIR AKADEMIE
Die Schoonies EN Voornemende-Schoonies se volgehoue deursettingsvermoë op Akademiese gebied word vanaf 2022.